Groot reünie

Die Fakulteit Opvoedingswetenskappe bied, in samewerking met die NWU-Puk-Alumnikantoor, ‘n kuier-reünie aan op 17 Oktober 2009.

Negentig jaar het verloop sedert die destydse POK in 1919 ontstaan het tot waar die Fakulteit Opvoedingswetenskappe van die NWU-Puk vandag steeds trots opleiding gee aan onderwysstudente. Ons wil u hartlik uitnooi om saam met ons te kom feesvier tydens dié dag.  Die fasiliteite van die Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, brei vinnig uit en ons sal graag u as ‘n alumnus wil bekend stel aan alles wat hier aan die gang is.

Bring gerus ’n metgesel saam en kom geniet die tyd saam met ons. Versprei ook asb. die inligting aan mede-oudstudente en soek veral u jaargroep op vir ’n heerlike weersiens.

Vir enige navrae, kontak gerus die volgende persone.

Reëlings
Andre Haasbroek
Kantoor van Afdeling Studente-Ontwikkeling
Fakulteit Opvoedingswetenskappe
Tel: 018 299 4706
E-pos:  andre.haasbroek@nwu.ac.za

Navrae oor Reünie en gastehuise
Laurie-May Henrico
Kantoor van Afdeling Studente-Ontwikkeling
Fakulteit Opvoedingswetenskappe
Tel: 018 299 4707
E-pos:  lauriemay.henrico@nwu.ac.za

Navrae oor betalings
Leona Cain
NWU-Puk-alumnikantoor
Tel: 018 299 2764
Faks: 018 299 2767
Epos:  Leona.Cain@nwu.ac.za

Bankbesonderhede
Naam van rekening: NWU No 2
Bank: ABSA Noordbrug
Rekeningnommer: 670 640 086
Takkode: 335-138
Verwysing: OPV & Voorletters en Van (bv. OPV – A Nel)

Faks jou depositostrokie/ internetbetalingsbewys en die afskeurstrokie hiernaas aan Leona Cain. Siens kontakbesonderhede op die keersy. Tjeks moet uitgemaak word aan Noordwes-Universiteit.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑