Fakulteit – Nuus

Soos die gesegde sê: “eerder laat as nooit” 🙂

Die Fakulteit Opvoedingswetenskappe het ’n dinamiese samewerkings ooreenkoms met die Hogeschool De driestar Educatief in Gouda Nederland wat fokus op die uitruil van dosente en studente en die ontwikkeling van navorsings projekte en kennis.  Op uitnodiging van de Driestar het 5 kollegas van die Fakulteit Opvoedingswetenskappe ’n seminaar oor Leidinggeven en Identiteit bygewoon op 28 en 29 Mei.  Drie bydraes is gelewer deur Prof. Philip van der Westhuizen en Dr. Herman van Vuuren, Prof. Kobus Mentz en Me. Idilette van Deventer asook deur Prof. Petra Engelbrecht.  Dit was ’n besondere interessante leerervaring en die seminaar sal opgevolg word deur ’n soortgelyke seminaar op die Potchefsroom Kampus in 2010.

Seminaar oor Leidinggeven en Identiteit
Seminaar oor Leidinggeven en Identiteit
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑