Fakulteitsdag

Woensdag 20 Mei is Opvoedkunde se fakulteitsdag.  Alle Opvoedkunde studente en dosente is welkom.  Die geleentheid begin voor die C6 gebou om 12:00 en sal (amptelik) aanhou tot 16:30.  Braaiers, kole, slaai en musiek word voorsien.  Diegene wat dit bywoon moet net eie vleis en drinkgoed bring. 

Daar sal ook ‘n “volleyball” kompetisie met lekker pryse.  Spanne kan ingeskryf word by kamer G02 in C6.  5 Spelers per span en geen inskrywingsfooi is nodig nie. (kompetisie is slegs vir onderwysstudente)

Vir enige navrae, gaan gerus na G02 in C6.  Sien almal daar!!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑